--------------------------------------------------------------------------

My nuwe Romanza: SEPTEMBER 2020: 

WAAR DIE SPOKE SING (Lapa). 

En is die voorblad nie pragtig nie! 
OpsommingEllie Lindeque se verlepte selfbeeld sukkel om te herstel na ʼn emosioneel afbrekende huwelik. Toe die onwillige Oliver Montgomery haar lewe binnestap met die kans om in die Suide van Engeland te gaan bly, gryp sy die geleentheid holderstebolder aan. Sy wou van die spoke van die verlede ontsnap, maar skielik spook Oliver se aantreklike, dog streng gesig permanent by haar. Dan is daar nog ʼn spook in die begraafplaas wat haar ook verhoed om voluit aan haar lank uitgestelde roman te begin werk. Sy vind dit moeilik om tussen verbeelding en realiteit te onderskei, veral wanneer dit by haar eie hartsake kom.


My eerste Romanza vir 2020 JANUARIE : 

Min of Meer 'n Meermin

by Graffitiboeke beskikbaar asook alle toonaangewende boekwinkels en Lapa (ook as n e-boek beskikbaar)